NG Gemeente Pretoria Faerie Glen

POSBUS 1178

FAERIE GLEN

0043


View Larger Map

GLENWOODWEG 429

FAERIE GLEN

PRETORIA

TEL/FAKS  (012) 361 5310

LERAARS

TEL (HUIS)

SEL NO

DS JH FOURIE

012-361-1604

082-737-2801

DS A FITZGERALD

012-991-0821

082-855-0691

 

Koster : JP Theron Tel : 012-361-5310 Huis : 012-991-0062

Kantoor ure : Maandag tot Vrydag : 10:00 - 12:00

Epos : kerkkantoor@ngfaerieglen.org.za

Doopregistrasie
Eerste Sondag van die maand voor u wil laat doop, na die erediens in die konsistorie.

Begrafnisse
Skakel asseblief met u wykspredikant en die kerkkantoor voordat u finale reëlings tref.

Huwelike
Bespreek die kerk by die kerkkantoor en tref asseblief betyds, minstens vier maande voor die tyd, die nodige reëlings met die predikant wat u gaan trou.